Bekostigbare Kaapstad Middestad Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Kaapstad Middestad. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Kaapstad Middestad.
– Kaapstad Middestad Akkommodasie –

The Square 332 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 680 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
The Square 332 by CTHA is 'n ruim, moderne, selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se Parade. Die woonstel is in die middestad geleë en is stapafstand van die Kasteel de Goede Hoop, die Parlement en Kompanjiestuin af. Die woonstel het slaapplek vir Sien Meer
Mandela Rhodes Place Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1507.5 per unit
  • Kapasiteit: 272
-
Mandela Rhodes Place Hotel bied uitstekende verblyf in 'n leefstylsentrum waar jy kan ontmoet, inkopies doen, proe, verken en bly, en dan is jy nog perfek geleë binne die kulturele kwartiere van die stad. Modern, tog gewortel in herkoms, is Sien Meer
St Georges 304 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 680 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
St Georges 304 by CTHA is 'n ruim, luukse ateljeewoonstel in die St Georges Mall in Kaapstad wat vir selfsorg ingerig is. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, V&V Waterfront, KIKS, strande, kulturele aktiwiteite en 'n verskeidenheid eetervarings. Dit is die Sien Meer
Rouge on Rose Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 950 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Hierdie boetiekhotel met sy 9 noukeurig-versierde suites het in 2008 in die Bo-Kaap oopgemaak. Die historiese Bo-Kaap is bekend vir sy kleurvolle huise, gedreunsing wat opklink uit die Moskees en sy warm, multikulturele gemeenskap.
Urban Chic Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1080 per unit
  • Kapasiteit: 40
-
Klas en gesofistikeerdheid is die woorde wat na vore kom as jy die lewendige energie van Kaapstad se boetiek-hotelle beleef. Gaste by die Urban Chic Hotel ervaar 'n swierige leefstyl
Tudor Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 900 per unit
  • Kapasiteit: 60
-
Die Tudor Hotel is meer as net nog 'n blyplek - dis 'n belewenis! Dit is die oudste hotel in Kaapstad en lê in die historiese Groentemarkplein, in die Kaapse middestad.
The Radisson 1510

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1565 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
The Radisson 1510 is 'n moderne woonstel vir 4 gaste in Kaapstad se middestad en is ideaal vir sakereisigers. Die woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer bied 'n Sien Meer
Modern Designer Apartment

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1500 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Modern Designer Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou die Kaapse middestad geleë. Die gebou is naby 'n talle sakegeriewe, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel op die negende verdieping is ten vollge gemeubeleer. Daar is 1 en suite-slaapkamer Sien Meer
Triangle Luxury Suites by Totalstay

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2083 per unit
  • Kapasiteit: 26
-
Triangle Luxury Suites is 'n moderne ontwikkeling in die hartjie van Kaapstad se woelige middestad. Die woonstelle is sentraal geleë in 'n hotelkompleks en bied gedeeltelike uitsigte van die Atlantiese Oseaan, Tafelberg, Kaapstad-hawe en 'n uitsig oor die stad. Verblyf Sien Meer
Aderely Terrace J10 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1355 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Aderely Terrace J10 by CTHA is 'n luukse selfsorg-solderwoonstel in Kaapstad. Dis in Adderleystraat, die hartjie van die stad, geleë en stapafstand van talle restaurante, museums, die Kompanjiestuine en die bekende naglewe van Langstraat af. Die woonstel het 2 slaapkamers. Sien Meer
The Radisson 1303

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1565 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
The Radisson 1303 is 'n lieflike woonstel in die Kaapse stadskern met slaapplek vir 2 gaste en uitsigte oor die stad. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sien Meer
Daddy Long Legs Art Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 850 per unit
  • Kapasiteit: 26
-
Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry om die eenhede soos hulle Sien Meer
DreamsCape

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
DreamsCape is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die geskiedkundige Art Deco-gebou in die hartjie van Kaapstad. Die stil en sentrale gebou bied uitstekende uitsigte oor die stad en 'n gemeenskaplike binnehof sodat gaste heerlik in die buitelug kan ontspan. Dit is ideaal Sien Meer
Icon 1008 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 800 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Icon 1008 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad. Die gebou is naby verskeie besigheids- en ontspanningsgeriewe in die sakesentrum. Die woonstel is volledig gemeubileer en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer Sien Meer
The Studios 315 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 960 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
The Studios 315 by CTHA is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in die Bo-Kaap, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die middestad. Die woonstel is op die Sien Meer
Four Seasons Woonstel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 890 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Four Seasons Woonstel is in 'n veilige kompleks in Kaapstad se middestad geleë en bied 'n uitsig op Tafelberg en oor die stad. Dié moderne oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind teen 'n bykomende koste. Die eenheid Sien Meer
Greenmarket Place 507

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 409.5 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Greenmarket Place 507 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in die middel van die moderne Kaapse middestad. Hierdie woonstelblok het 6 verdiepings en is op die bekende, bedrywige en geskiedkundige Groentemarkplein geleë.
Hollow on the Square

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 920 per person
  • Kapasiteit: 112
-
Kaapstad se sakekern word beskou as "Afrika se Manhattan" en dit is bes om hierdie stukkie van die stad te voet te verken. Hollow on the Square is dus die ideale basis vanwaar om dié area te verken.
Fountain Suite 901 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1300 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Fountain Suite 901 by CTHA is ’n selfsorgwoonstel in die Fountains Hotel in Kaapstad se middestad. Dié gebou is ideaal naby verskeie besienswaardighede in en rondom die middestad geleë. Hierdie smaakvol versierde woonstel is op die negende verdieping geleë en Sien Meer
Cape Heritage Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1230 per person
  • Kapasiteit: 44
-
Cape Heritage Hotel is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied sy besoekers 'n unieke en historiese ervaring soos geen ander nie. Ons historiese wortels loop diep in die 18de eeu.

kaapstad middestad akkommodasie en spa | kaapse lughawe dorp akkommodasie naby | de waterkant hotelle en pryse | de waterkant beskikbaar akkommodasie | kaapstad middestad akkommodasie strand | kaapstad middestad akkommodasie bloubergstrand | kaapstad middestad akkommodasie gastehuise | kaapstad middestad akkommodasie begroting | kaapstad middestad akkommodasie deur die strand | kaapstad middestad akkommodasie bellville | kaapstad middestad akkommodasie boek aanlyn de waterkant b & b akkommodasie langs icc | b & b akkommodasie in de waterkant sentraal | b & b akkommodasie bellville de waterkant | b & b akkommodasie strand de waterkant | dorp b & b akkommodasie claremont-kaap | b b akkommodasie nuweland de waterkant | b b akkommodasie milnerton de waterkant | b & b akkommodasie in de waterkant se middestad | b b akkommodasie rondebosch de waterkant | de waterkant sentrum akkommodasie stad | kaapstad middestad akkommodasie naby waterfront | kaapstad middestad akkommodasie naby aan die lughawe | kaapstad middestad akkommodasie de waterkant | kaapstad middestad akkommodasie goedkoop | kaapstad middestad akkommodasie stadskom | kaapstad middestad akkommodasie kampsbaai selfsorg eenhede | kaapstad middestad akkommodasie century city | kaapstad middestad akkommodasie handel | kaapstad middestad akkommodasie de waterkant dorpie | kaapstad middestad akkommodasie direkte | kaapstad middestad akkommodasie durbanville | kaapstad middestad akkommodasie hond vriendelike | de waterkant hotelle handel | kaapstad middestad akkommodasie paasfees spesiale aanbiedinge | kaapstad middestad akkommodasie expedia | de waterkant eko hotel | de waterkant wynlandgoed akkommodasie | elgin kaapstad middestad akkommodasie | kaapstad middestad akkommodasie vir groot groepe | kaapstad middestad akkommodasie vir 2 | kaapstad middestad akkommodasie vir studente | kaapstad middestad akkommodasie familie vriendelike