Bekostigbare Kaapstad Middestad Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Kaapstad Middestad. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Kaapstad Middestad.
– Kaapstad Middestad Selfsorg Akkommodasie –

Modern Designer Apartment

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1500 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Modern Designer Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou die Kaapse middestad geleë. Die gebou is naby 'n talle sakegeriewe, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel op die negende verdieping is ten vollge gemeubeleer. Daar is 1 en suite-slaapkamer Sien Meer
The Studios 315 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 960 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
The Studios 315 by CTHA is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in die Bo-Kaap, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die middestad. Die woonstel is op die Sien Meer
DreamsCape

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
DreamsCape is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die geskiedkundige Art Deco-gebou in die hartjie van Kaapstad. Die stil en sentrale gebou bied uitstekende uitsigte oor die stad en 'n gemeenskaplike binnehof sodat gaste heerlik in die buitelug kan ontspan. Dit is ideaal Sien Meer
Greenmarket Place 507

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 409.5 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Greenmarket Place 507 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in die middel van die moderne Kaapse middestad. Hierdie woonstelblok het 6 verdiepings en is op die bekende, bedrywige en geskiedkundige Groentemarkplein geleë.
The Radisson 1303

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1565 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
The Radisson 1303 is 'n lieflike woonstel in die Kaapse stadskern met slaapplek vir 2 gaste en uitsigte oor die stad. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sien Meer
Aderely Terrace J10 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1355 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Aderely Terrace J10 by CTHA is 'n luukse selfsorg-solderwoonstel in Kaapstad. Dis in Adderleystraat, die hartjie van die stad, geleë en stapafstand van talle restaurante, museums, die Kompanjiestuine en die bekende naglewe van Langstraat af. Die woonstel het 2 slaapkamers. Sien Meer
Hollow on the Square

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 920 per person
  • Kapasiteit: 112
-
Kaapstad se sakekern word beskou as "Afrika se Manhattan" en dit is bes om hierdie stukkie van die stad te voet te verken. Hollow on the Square is dus die ideale basis vanwaar om dié area te verken.
St Martini Gardens 906 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 815 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
St Martini Gardens 906 by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Dié woonstel het slaapplek vir 1 of 2 volwassenes en die gebou is ideaal geleë naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en om Sien Meer
The Square 332 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 680 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
The Square 332 by CTHA is 'n ruim, moderne, selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se Parade. Die woonstel is in die middestad geleë en is stapafstand van die Kasteel de Goede Hoop, die Parlement en Kompanjiestuin af. Die woonstel het slaapplek vir Sien Meer
The Radisson 1510

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1565 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
The Radisson 1510 is 'n moderne woonstel vir 4 gaste in Kaapstad se middestad en is ideaal vir sakereisigers. Die woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer bied 'n Sien Meer
St Georges 304 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 680 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
St Georges 304 by CTHA is 'n ruim, luukse ateljeewoonstel in die St Georges Mall in Kaapstad wat vir selfsorg ingerig is. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, V&V Waterfront, KIKS, strande, kulturele aktiwiteite en 'n verskeidenheid eetervarings. Dit is die Sien Meer
Four Seasons Woonstel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 890 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Four Seasons Woonstel is in 'n veilige kompleks in Kaapstad se middestad geleë en bied 'n uitsig op Tafelberg en oor die stad. Dié moderne oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind teen 'n bykomende koste. Die eenheid Sien Meer
Icon 1008 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 800 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Icon 1008 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad. Die gebou is naby verskeie besigheids- en ontspanningsgeriewe in die sakesentrum. Die woonstel is volledig gemeubileer en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer Sien Meer
Fountain Suite 901 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1218.75 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Fountain Suite 901 by CTHA is ’n selfsorgwoonstel in die Fountains Hotel in Kaapstad se middestad. Dié gebou is ideaal naby verskeie besienswaardighede in en rondom die middestad geleë. Hierdie smaakvol versierde woonstel is op die negende verdieping geleë en Sien Meer
Mandela Rhodes Place Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1507.5 per unit
  • Kapasiteit: 272
-
Mandela Rhodes Place Hotel bied uitstekende verblyf in 'n leefstylsentrum waar jy kan ontmoet, inkopies doen, proe, verken en bly, en dan is jy nog perfek geleë binne die kulturele kwartiere van die stad. Modern, tog gewortel in herkoms, is Sien Meer
Triangle Luxury Suites by Totalstay

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2083 per unit
  • Kapasiteit: 26
-
Triangle Luxury Suites is 'n moderne ontwikkeling in die hartjie van Kaapstad se woelige middestad. Die woonstelle is sentraal geleë in 'n hotelkompleks en bied gedeeltelike uitsigte van die Atlantiese Oseaan, Tafelberg, Kaapstad-hawe en 'n uitsig oor die stad. Verblyf Sien Meer

b & b akkommodasie in de waterkant se middestad | b b akkommodasie rondebosch de waterkant | de waterkant sentrum akkommodasie stad | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie naby waterfront | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie naby aan die lughawe | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie de waterkant | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie goedkoop | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie stadskom | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie kampsbaai selfsorg eenhede | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie century city | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie handel | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie de waterkant dorpie | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie direkte | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie durbanville | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie hond vriendelike | de waterkant hotelle handel | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie paasfees spesiale aanbiedinge | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie expedia | de waterkant eko hotel | de waterkant wynlandgoed akkommodasie | elgin kaapstad middestad selfsorg akkommodasie | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie vir groot groepe | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie vir 2 | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie vir studente | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie familie vriendelike | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie vir desember 2013 | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie gumtree | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie groenpunt | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie groupon | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie tuine | kaapstad middestad selfsorg akkommodasie gordonsbaai