Bekostigbare Kaapstad Stadskern Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Kaapstad Stadskern. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Kaapstad Stadskern.
– Bekostigbare Kaapstad Stadskern Akkommodasie –

319 The Rockwell Luxury Aparthotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2499 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
319 The Rockwell Luxury Apartment is in 'n veilige gebou in De Waterkant geleë. Die woonstel het die ideale ligging naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en rondom Kaapstad se middestad. Hierdie woonstel op die derde verdieping is smaakvol versier Sien Meer
Abbey Manor Luxury Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1105 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Dié luukse 5-ster-gastehuis is teen die hange van Tafelberg geleë en kyk oor die Moederstad uit. Abbey Manor het 9 luukse kamers wat elk spog met 'n lieflike uitsig oor die see en stad
The Piazza 1004

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 800 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
906 Piazza on Church is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby die parlementsgebou en ander ontspannings- en sake-geriewe. Dié woonstel op die negende vloer beskik oor 1 slaapkamer met 'n Sien Meer
VIP Cape Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 650 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
VIP Cape Lodge is 'n privaat gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Dit is die ideale plek om tuis te gaan terwyl jy Kaapstad en die omliggende omgewing verken.
AM 408 Kylemore

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 5500 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
AM 408 Kylemore is 'n smaakvol versierde woonstel in die V&A Waterfront se marina. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die hawe en ander besienswaardighede in Kaapstad. Die woonstel beskik oor 2 Sien Meer
De Waterkant Village

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 600 per person
  • Kapasiteit: 12
-
De Waterkant Village is 'n kleurvolle en unieke versameling bekoorlike kothuisies. Die kothuisies spog met 'n Europese invloed en is semi-losstaande. Die keisteenstraatjies wat deur hulle loop dateer uit die 1760's. De Waterkant streef daarna om alle gaste die gevoel Sien Meer
IKhaya on Kloof

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 262.5 per person
  • Kapasiteit: 4
-
iKhaya on Kloof is ’n woonstel op die onderste verdieping wat slaapplek bied aan 4 gaste en is ideaal geleë en Kaapstad se bekende Kloofstraat. Dié oopplan-woonstel het ’n koningingrootte-bed en ’n dubbelslaapbank. Daar is ook ’n privaat badkamer met Sien Meer
Cape Riviera Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 825 per person
  • Kapasiteit: 30
-
Cape Riviera Guesthouse is aan die voorheuwels van Tafelberg geleë in Oranjezicht, 'n gegoede woonbuurt in Kaapstad. Cape Riviera Guest House bied luukse akkommodasie vir die oordeelkundige reisiger.
Four Seasons Woonstel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 890 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Four Seasons Woonstel is in 'n veilige kompleks in Kaapstad se middestad geleë en bied 'n uitsig op Tafelberg en oor die stad. Dié moderne oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind teen 'n bykomende koste. Die eenheid Sien Meer
House Fritz

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1290 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
House Fritz is teen die hange van Tafelberg versteek en bied gerieflike verblyf naby die Gardens-winkelsentrum, Kloof- en Langstraat, die Kaapse middestad sowel as 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word aangebied in 2 smaakvol versierde en suite-kamers, elkeen toegerus met TV Sien Meer
Mountain View Loft

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 630 per person
  • Kapasiteit: 2
-
Hierdie ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n solderslaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 1 badkamer met stort, 'n oopplan-kombuis/sitkamer/eetkamer, en die kombuis is volledig toegerus
39 Dixon Street

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 520 per person
  • Kapasiteit: 10
-
Dié groot huis het 5 slaapkamers en is bo in Dixonstraat geleë in De Waterkant, Kaapstad en is ideaal vir groot families of groepe vriende.
Gilmour Hill B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 700 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Gilmour Hill is 'n wonderlike wegbreekplek aan die rand van die stad. Ontspan en kry 'n tweede asem by hierdie gastehuis met sy ideale ligging. Ons is tussen Kaapstad se sakekern en Leeukop in Tamboerskloof geleë.
Six on Scott

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 599.5 per person
  • Kapasiteit: 11
-
Six on Scott bied vyf individueel ontwerpte gastekamers wat almal hul eie spesiale flair het. Al die dubbelkamers het hul eie nuwe moderne en suite-badkamer.
Canal Quays Apartments

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1399 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Dié weelderige woonstelblok is ideaal geleë op die randjie van die V&A Waterfront binne die omtrek van die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum. Dit bied 'n 360°-uitsig oor die Moederstad se beste besienswaardighede. Canal Quays verbind so-te-sê die stad met die see Sien Meer
Mandela Rhodes Place Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1507.5 per unit
  • Kapasiteit: 272
-
Mandela Rhodes Place Hotel bied uitstekende verblyf in 'n leefstylsentrum waar jy kan ontmoet, inkopies doen, proe, verken en bly, en dan is jy nog perfek geleë binne die kulturele kwartiere van die stad. Modern, tog gewortel in herkoms, is Sien Meer
St Georges 304 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 680 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
St Georges 304 by CTHA is 'n ruim, luukse ateljeewoonstel in die St Georges Mall in Kaapstad wat vir selfsorg ingerig is. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, V&V Waterfront, KIKS, strande, kulturele aktiwiteite en 'n verskeidenheid eetervarings. Dit is die Sien Meer
Fountain Suite 901 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1300 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Fountain Suite 901 by CTHA is ’n selfsorgwoonstel in die Fountains Hotel in Kaapstad se middestad. Dié gebou is ideaal naby verskeie besienswaardighede in en rondom die middestad geleë. Hierdie smaakvol versierde woonstel is op die negende verdieping geleë en Sien Meer
Urban Chic Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1080 per unit
  • Kapasiteit: 40
-
Klas en gesofistikeerdheid is die woorde wat na vore kom as jy die lewendige energie van Kaapstad se boetiek-hotelle beleef. Gaste by die Urban Chic Hotel ervaar 'n swierige leefstyl waar eklekties en elegant vermeng word.
DreamsCape

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
DreamsCape is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die geskiedkundige Art Deco-gebou in die hartjie van Kaapstad. Die stil en sentrale gebou bied uitstekende uitsigte oor die stad en 'n gemeenskaplike binnehof sodat gaste heerlik in die buitelug kan ontspan. Dit is ideaal Sien Meer
Albany 12

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Albany 12, 'n selfsorgwoonstel, is onlangs opgeknap en is sentraal geleë in 'n stil blok naby Tafelberg, die V&A Waterfront, verskeie geskiedkundige plekke en geboue en Kloofstraat se restaurante en naglewe. Die woonstel bied ook maklike toegang tot die MyCiTi-busroete Sien Meer
The Square 332 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 680 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
The Square 332 by CTHA is 'n ruim, moderne, selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se Parade. Die woonstel is in die middestad geleë en is stapafstand van die Kasteel de Goede Hoop, die Parlement en Kompanjiestuin af. Die woonstel het slaapplek vir Sien Meer
Modern Designer Apartment

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1500 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Modern Designer Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou die Kaapse middestad geleë. Die gebou is naby 'n talle sakegeriewe, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel op die negende verdieping is ten vollge gemeubeleer. Daar is 1 en suite-slaapkamer Sien Meer
Hippo Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1695 per unit
  • Kapasiteit: 50
-
Hippo is 'n eksklusiewe boetiekhotel wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit bied die gerief van 'n sentrale ligging en die uitstekende diens van superieure verblyf.
Aderely Terrace J10 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1355 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Aderely Terrace J10 by CTHA is 'n luukse selfsorg-solderwoonstel in Kaapstad. Dis in Adderleystraat, die hartjie van die stad, geleë en stapafstand van talle restaurante, museums, die Kompanjiestuine en die bekende naglewe van Langstraat af. Die woonstel het 2 slaapkamers. Sien Meer
Daddy Long Legs Art Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 850 per unit
  • Kapasiteit: 26
-
Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry om die eenhede soos hulle Sien Meer

b b akkommodasie milnerton de waterkant | b & b akkommodasie in de waterkant se middestad | b b akkommodasie rondebosch de waterkant | de waterkant sentrum akkommodasie stad | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie naby waterfront | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie naby aan die lughawe | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie de waterkant | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie goedkoop | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie stadskom | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie kampsbaai selfsorg eenhede | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie century city | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie handel | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie de waterkant dorpie | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie direkte | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie durbanville | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie hond vriendelike | de waterkant hotelle handel | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie paasfees spesiale aanbiedinge | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie expedia | de waterkant eko hotel | de waterkant wynlandgoed akkommodasie | elgin bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie vir groot groepe | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie vir 2 | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie vir studente | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie familie vriendelike | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie vir desember 2013 | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie gumtree | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie groenpunt | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie groupon | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie tuine | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie gordonsbaai | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie tuin hof | bekostigbare kaapstad stadskern akkommodasie gids