Bekostigbare Kaapstad Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Kaapstad. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Kaapstad. – Kaapstad Gimnasium Fasiliteite Akkommodasie –
Die bekroonde Twelve Apostles Hotel and Spa kyk uit oor die Atlantiese Oseaan en word omring deur die ongerepte natuurskoon van die Tafelberg Nasionale Park. Hierdie 5-ster-boetiekhotel is geleë op een van Kaapstad se mees skilderagtige roetes.
Wat die Queen Victoria Hotel onderskei van al die ander hotelle by die wêreldbekende V&A Waterfront is sy ligging. Die hotel is tussen 'n versameling historiese geboue teen Portswood Road
Aderely Terrace J10 by CTHA is 'n luukse selfsorg-solderwoonstel in Kaapstad. Dis in Adderleystraat, die hartjie van die stad, geleë en stapafstand van talle restaurante, museums, die Kompanjiestuine en die bekende naglewe van Langstraat af. Die woonstel het 2 slaapkamers. Sien Meer
Met die majestueuse Twaalf Apostels as agtergrond en die Atlantiese Oseaan minder as 'n minuut se stap van ons af, het The Bay Hotel beslis die beste ligging in deftige Kampsbaai!
The Square 332 by CTHA is 'n ruim, moderne, selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se Parade. Die woonstel is in die middestad geleë en is stapafstand van die Kasteel de Goede Hoop, die Parlement en Kompanjiestuin af. Die woonstel het slaapplek vir Sien Meer
Wild Olive Guest House bied luuksheid en hartlike gasvryheid aan sakelui en vakansiegangers en ons is trots op ons persoonlike diens en huislike atmosfeer. Verblyf word gebied in 9 en suite-kamers met 2 enkelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggrootte-beddens. Elke kamer het Sien Meer
602 Infinity is 'n luukse selfsorgwoonstel op Bloubergstrand se seefront met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg, die stad, V&A Waterfront en Robbeneiland. Ons het deur die jare 'n gewilde keuse vir wittebroodpaartjies geword, wat 'n intieme onvergeetlike romantiese Sien Meer
319 The Rockwell Luxury Apartment is in 'n veilige gebou in De Waterkant geleë. Die woonstel het die ideale ligging naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en rondom Kaapstad se middestad. Hierdie woonstel op die derde verdieping is smaakvol versier Sien Meer
Hier in die hartjie van Kaapstad se Waterfront kan jy die luukshede van jou eie ruim tuiste geniet - met die waarborg van vrede, stilte en ook volkome privaatheid en onafhanklikheid. Mountain Marina is 'n versameling van een-, twee- en Sien Meer
Lawhill Luxury Apartments bied luukse selfsorgwoonstelle in die V&A Waterfront wat in die hartjie van die stad se geskiedkundige hawe geleë is. Die woonstelle is privaat, maar is tog stapafstand
Al die luukse eenhede is goed toegerus en het DVD-speler, wasmasjien, tuimeldroeër en skottegoedwasser. Die woonstelle is ingedeel in 2 kategorieë en dus kan gaste die woonstel kies wat by hulle behoeftes pas.
Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens.
Greenmarket Place 507 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in die middel van die moderne Kaapse middestad. Hierdie woonstelblok het 6 verdiepings en is op die bekende, bedrywige en geskiedkundige Groentemarkplein geleë.
Mariner Guesthouse is 'n 4-ster-gegradeerde, omgewings-vriendelike gastehuis wat teen die hange van die berg bokant Simonstad se hawe geleë is. Die gastehuis het asemrowende uitsigte oor die see