Bekostigbare Kaapstad Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Kaapstad. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Kaapstad.
– Kaapstad Lughawe-pendeldiens Fasiliteite Akkommodasie –

52 De Wet

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 2950 per unit
  • Kapasiteit: 18
-
De Wet 52 is 'n 5-ster toevlugsoord wat in die eksklusiewe Bantry Bay-woonbuurt aan die buitewyke van bedrywige Kaapstad geleë is en met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan spog.
Rouge on Rose Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 950 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Hierdie boetiekhotel met sy 9 noukeurig-versierde suites het in 2008 in die Bo-Kaap oopgemaak. Die historiese Bo-Kaap is bekend vir sy kleurvolle huise, gedreunsing wat opklink uit die Moskees en sy warm, multikulturele gemeenskap.
The Piazza 1004

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 2620 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Hierdie luukse tweeslaapkamer-eenheid met 2 badkamers is geleë op die tiende vloer van The Piazza-ontwikkeling. Hierdie ontwikkeling is geleë in Kaapstad se sakekern en kyk uit oor Waal- en Adderleystraat.
Twelve Apostles Hotel and Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 3062.5 per person
  • Kapasiteit: 132
-
Die bekroonde Twelve Apostles Hotel and Spa kyk uit oor die Atlantiese Oseaan en word omring deur die ongerepte natuurskoon van die Tafelberg Nasionale Park. Hierdie 5-ster-boetiekhotel is geleë op een van Kaapstad se mees skilderagtige roetes.
Gilmour Hill B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 650 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Gilmour Hill is 'n wonderlike wegbreekplek aan die rand van die stad. Ontspan en kry 'n tweede asem by hierdie gastehuis met sy ideale ligging. Ons is tussen Kaapstad se sakekern en Leeukop in Tamboerskloof geleë.
Gill’s Apartment

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1100 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Gill's Apartment is 'n ateljeewoonstel in Adderleystraat in Kaapstad se middestad. Dié ruim woonstel het 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad.
Central Hotel Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 605 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure.
Hout Bay Backpackers

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Backpacker
  • pryse: Vanaf R 220 per person
  • Kapasiteit: 36
-
Dit is net 20 min per motor uit Kaapstad, en maklik bereikbaar deur middel van openbare vervoer. Dit pas sakpasreisigers wat Houtbaai wil verken (restaurante, hawe, strand, Robbeneiland, World of Birds).
One&Only Cape Town

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 4170 per unit
  • Kapasiteit: 302
-
One&Only Cape Town is 'n bestemming insigself - 'n stedelike, sjiek waterfront-oord wat ongekende luuksheid in Suid-Afrika bied. Hierdie kontemporêre oord
Roman Rock Apartments

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 700 per person
  • Kapasiteit: 2
-
Die onbelemmerde see-uitsig van die woonstelle is asemrowend. 'n Private balkon met sonbeddens is die ideale plek om jou etes te geniet. 10 minute se stap sal jou na Bouldersstrand neem waar 'n pikkewynkolonie broei.
Urban Chic Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1150 per unit
  • Kapasiteit: 40
-
Klas en gesofistikeerdheid is die woorde wat na vore kom as jy die lewendige energie van Kaapstad se boetiek-hotelle beleef. Gaste by die Urban Chic Hotel ervaar 'n swierige leefstyl waar eklekties en elegant vermeng word.
Cape Riviera Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 785 per person
  • Kapasiteit: 30
-
Cape Riviera Guesthouse is aan die voorheuwels van Tafelberg geleë in Oranjezicht, 'n gegoede woonbuurt in Kaapstad. Cape Riviera Guest House bied luukse akkommodasie vir die oordeelkundige reisiger.
Hippo Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1695 per unit
  • Kapasiteit: 50
-
Hippo is 'n eksklusiewe boetiekhotel wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit bied die gerief van 'n sentrale ligging en die uitstekende diens van superieure verblyf.
Whale View Manor Guesthouse & Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1050 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Whale View Manor lê midde-in 3 van Kaapstad se ekologiese skatte: die Kaapse Skiereiland Natuurreservaat, Boulders-strand (bekend vir sy Brilpikkewynkolonie), en Valsbaai (waar die noordkapperwalvisse kalf).
Tudor Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 775 per person
  • Kapasiteit: 58
-
Die Tudor Hotel is meer as net nog 'n blyplek - dis 'n belewenis! Dit is die oudste hotel in Kaapstad en lê in die historiese Groentemarkplein, in die Kaapse middestad.
Atlantic House Camps Bay

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1400 per person
  • Kapasiteit: 10
-
Atlantic House, 'n eksklusiewe 5-ster-boetiekgastehuis, is tussen die hange van Tafelberg en die Atlantiese Oseaan geleë en bied elegante verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers naby Kampsbaai se strand en restaurante.
Pentzhaven Gastehuis

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 11
-
Pentzhaven Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Tableview in die Noordelike Voorstede teenaan die kus. Die ligging is ideaal, naby die hoofroetes met maklike toegang tot die V&A Waterfront, die Stellenbosch-wynroete en die Weskus.
Villa Atlantica Boutique Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1300 per unit
  • Kapasiteit: 18
-
Villa Atlantica Boutique Gastehuis is 'n villa tussen die pragtige 12 Apostel-bergreeks en asemrowende Atlantiese Oseaan. Ons het 6 rustige suites wat elkeen spog met unieke ontwerpe en en suite-badkamers met storte.
Be My Guest Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1090 per unit
  • Kapasiteit: 14
-
Hierdie lieflike gastehuis is net 15 minute se ry weg van al die grootste toeriste-aantreklikhede in en om Kaapstad, soos die V&A Waterfront, Tafelberg en baie ander opwindende plekke in die Peninsula.
VIP Cape Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 700 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
VIP Cape Lodge is 'n privaat gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Dit is die ideale plek om tuis te gaan terwyl jy Kaapstad en die omliggende omgewing verken.
Dolphin Inn Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 500 per person
  • Kapasiteit: 14
-
Dolphin Inn bied gemaklike B&B-akkommodasie en is sentraal geleë in Blouberg, teen die randjie van die strand. Dit is naby 'n verskeidenheid restaurante, winkels, koffiewinkels asook vlieërbranderry-skole.
Six on Scott

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 527.5 per person
  • Kapasiteit: 11
-
Six on Scott bied vyf individueel ontwerpte gastekamers wat almal hul eie spesiale flair het. Al die dubbelkamers het hul eie nuwe moderne en suite-badkamer.
Urban Chic Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1150 per unit
  • Kapasiteit: 40
-
Klas en gesofistikeerdheid is die woorde wat na vore kom as jy die lewendige energie van Kaapstad se boetiek-hotelle beleef. Gaste by die Urban Chic Hotel ervaar 'n swierige leefstyl
Waterfront Village

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 3450 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Al die luukse eenhede is goed toegerus en het DVD-speler, wasmasjien, tuimeldroeër en skottegoedwasser. Die woonstelle is ingedeel in 2 kategorieë en dus kan gaste die woonstel kies wat by hulle behoeftes pas.
Boulders Beach Lodge en Restaurant

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 500 per person
  • Kapasiteit: 27
-
Boulders Beach Lodge en Restaurant bied gerieflike akkommodasie in Simonstad. Die akkommodasie is net 70 m van die wêreldbekende Boulders-strand af geleë waar die kolonie Brilpikkewyne woon.
Primi Seacastle

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 875 per person
  • Kapasiteit: 20
-
By Primi Seacastle kan jy lekker eet, lekker slaap en lekker speel. Dit is immers die belangrikste aspekte van 'n onvergeetlike vakansie, dit en 'n pragtige kamer by Primi Seacastle natuurlik!
The Bay Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1997.5 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Met die majestueuse Twaalf Apostels as agtergrond en die Atlantiese Oseaan minder as 'n minuut se stap van ons af, het The Bay Hotel beslis die beste ligging in deftige Kampsbaai!
Icon 509

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1510 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Icon 509 is 'n baie ruim woonstel met 2 slaapkamers op die vyfde vloer van die Icon-gebou. Die woonstel het 'n Juliet-styl balkon en kyk oor die stad uit. Die dekor en meubels is baie mooi en skep 'n gerieflike Sien Meer
Mariner Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 725 per person
  • Kapasiteit: 28
-
Mariner Guesthouse is 'n 4-ster-gegradeerde, omgewings-vriendelike gastehuis wat teen die hange van die berg bokant Simonstad se hawe geleë is. Die gastehuis het asemrowende uitsigte oor die see
The Portswood

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1118 per person
  • Kapasiteit: 204
-
Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens.
Abbey Manor Luxury Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1030 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Dié luukse 5-ster-gastehuis is teen die hange van Tafelberg geleë en kyk oor die Moederstad uit. Abbey Manor het 9 luukse kamers wat elk spog met 'n lieflike uitsig oor die see en stad
Felsensicht Holiday Home

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 3099 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Felsensicht Holiday Home is uiters na aan Boulders-strand, Simonstad, met 'n 180º-uitsig oor Valsbaai geleë. Die baai strek vanaf Muizenberg in die noorde tot by Kaappunt in die suide.


Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


lughawe-pendeldiens bed en ontbyt akkommodasie in kaapstad | lughawe-pendeldiens akkommodasie kaapstad | kaapstad lughawe-pendeldiens b&b akkommodasie | lughawe-pendeldiens woonstelle in kaapstad | lughawe-pendeldiens hotelle in kaapstad | lughawe-pendeldiens hotelle kaapstad | kaapstad lughawe-pendeldiens huur akkommodasie | kaapstad bekostigbare lughawe-pendeldiens akkommodasie | kaapstad lughawe-pendeldiens selfsorg eenhede akkommodasie | kaapstad goedkoop lughawe-pendeldiens akkommodasie | kaapstad lughawe-pendeldiens vakansie akkommodasie | kaapstad lughawe-pendeldiens kort termyn akkommodasie | kaapstad lughawe-pendeldiens akkommodasie