Bekostigbare Kaapstad Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Kaapstad. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Kaapstad.
– Kaapstad Masseer en Skoonheidsterapie Fasiliteite Akkommodasie –

Antrim Villa Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 997.5 per unit
  • Kapasiteit: 24
-
Antrim Villa is 'n wonderlike ou huis wat in die laat 1800's gebou is. Die huis se bekoring is te danke aan die Victoriaanse styl, hoë plafonne, goed onderhoude pleisterkalk en oorspronklike oregon-dennehoutvloere. Die villa se styl is Afro-Skandinawies en Sien Meer
Mountain Marina

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2400 per unit
  • Kapasiteit: 56
-
Hier in die hartjie van Kaapstad se Waterfront kan jy die luukshede van jou eie ruim tuiste geniet - met die waarborg van vrede, stilte en ook volkome privaatheid en onafhanklikheid. Mountain Marina is 'n versameling van een-, twee- en Sien Meer
Riversong Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1000 per person
  • Kapasiteit: 23
-
Riversong Guest House is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Nuweland in Kaapstad. Dit is op die oewer van die Liesbeekrivier geleë en spog met panoramiese uitsigte oor Tafelberg. Dit is gerieflik geleë in die Suidelike Voorstede en dus die Sien Meer
Mandela Rhodes Place Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1507.5 per unit
  • Kapasiteit: 272
-
Mandela Rhodes Place Hotel bied uitstekende verblyf in 'n leefstylsentrum waar jy kan ontmoet, inkopies doen, proe, verken en bly, en dan is jy nog perfek geleë binne die kulturele kwartiere van die stad. Modern, tog gewortel in herkoms, is Sien Meer
Cape Heritage Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1230 per person
  • Kapasiteit: 44
-
Cape Heritage Hotel is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied sy besoekers 'n unieke en historiese ervaring soos geen ander nie. Ons historiese wortels loop diep in die 18de eeu.
The Portswood

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1012 per person
  • Kapasiteit: 204
-
Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens.
Whale View Manor Guesthouse & Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 936 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Whale View Manor lê midde-in 3 van Kaapstad se ekologiese skatte: die Kaapse Skiereiland Natuurreservaat, Boulders-strand (bekend vir sy Brilpikkewynkolonie), en Valsbaai (waar die noordkapperwalvisse kalf).
The Bay Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1290 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Met die majestueuse Twaalf Apostels as agtergrond en die Atlantiese Oseaan minder as 'n minuut se stap van ons af, het The Bay Hotel beslis die beste ligging in deftige Kampsbaai!
Brooklands House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 645 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Brooklands House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is geleë in die Suidelike Voorstede van Kaapstad en is net 'n kort 10 tot 15 minute motorrit van die lughawe en middestad af. Geriewe soos WiFi, DStv en 'n Sien Meer
Jackie O – Classic Luxury Yacht and Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 4000 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Jackie O is 'n klassieke seiljag van 32 m en is in Europa gebou in 'n era toe die ryk en beroemdes die voorreg gehad het om na hul eie wêreldjie te ontsnap. Nou kan jy ook dié voorreg beleef. Sien Meer
Twelve Apostles Hotel and Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 3480 per unit
  • Kapasiteit: 140
-
Die bekroonde Twelve Apostles Hotel and Spa kyk uit oor die Atlantiese Oseaan en word omring deur die ongerepte natuurskoon van die Tafelberg Nasionale Park. Hierdie 5-ster-boetiekhotel is geleë op een van Kaapstad se mees skilderagtige roetes.
Dock House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 10100 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Dock House Boutique Hotel & Spa is 'n unieke en weelderige juweel in die hartjie van Kaapstad se wêreldbekende V&A Waterfront wat oordeelkundige gaste, hooggeplaastes en sterre eksklusiewe akkommodasie en persoonlike tog professionele diens in 'n uitstekende wêreldklas-ligging. Dock House Sien Meer
Hippo Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1695 per unit
  • Kapasiteit: 50
-
Hippo is 'n eksklusiewe boetiekhotel wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit bied die gerief van 'n sentrale ligging en die uitstekende diens van superieure verblyf.


Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


masseer en skoonheidsterapie bed en ontbyt akkommodasie in kaapstad | masseer en skoonheidsterapie akkommodasie kaapstad | kaapstad masseer en skoonheidsterapie b&b akkommodasie | masseer en skoonheidsterapie woonstelle in kaapstad | masseer en skoonheidsterapie hotelle in kaapstad | masseer en skoonheidsterapie hotelle kaapstad | kaapstad masseer en skoonheidsterapie huur akkommodasie | kaapstad bekostigbare masseer en skoonheidsterapie akkommodasie | kaapstad masseer en skoonheidsterapie selfsorg eenhede akkommodasie | kaapstad goedkoop masseer en skoonheidsterapie akkommodasie | kaapstad masseer en skoonheidsterapie vakansie akkommodasie | kaapstad masseer en skoonheidsterapie kort termyn akkommodasie | kaapstad masseer en skoonheidsterapie akkommodasie