Bekostigbare Kaapstad Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Kaapstad. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Kaapstad.
– Kaapstad Restaurant op Perseel Fasiliteite Akkommodasie –

Central Hotel Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 605 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure.
The Portswood

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1118 per person
  • Kapasiteit: 204
-
Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens.
Urban Chic Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1150 per unit
  • Kapasiteit: 40
-
Klas en gesofistikeerdheid is die woorde wat na vore kom as jy die lewendige energie van Kaapstad se boetiek-hotelle beleef. Gaste by die Urban Chic Hotel ervaar 'n swierige leefstyl
The Bay Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1997.5 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Met die majestueuse Twaalf Apostels as agtergrond en die Atlantiese Oseaan minder as 'n minuut se stap van ons af, het The Bay Hotel beslis die beste ligging in deftige Kampsbaai!
Hollow on the Square

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1100 per person
  • Kapasiteit: 172
-
Kaapstad se sakekern word beskou as "Afrika se Manhattan" en dit is bes om hierdie stukkie van die stad te voet te verken. Hollow on the Square is dus die ideale basis vanwaar om dié area te verken.
Boulders Beach Lodge en Restaurant

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 500 per person
  • Kapasiteit: 27
-
Boulders Beach Lodge en Restaurant bied gerieflike akkommodasie in Simonstad. Die akkommodasie is net 70 m van die wêreldbekende Boulders-strand af geleë waar die kolonie Brilpikkewyne woon.
Twelve Apostles Hotel and Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 3062.5 per person
  • Kapasiteit: 132
-
Die bekroonde Twelve Apostles Hotel and Spa kyk uit oor die Atlantiese Oseaan en word omring deur die ongerepte natuurskoon van die Tafelberg Nasionale Park. Hierdie 5-ster-boetiekhotel is geleë op een van Kaapstad se mees skilderagtige roetes.
Kiara Luxury Yacht

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 2500 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Die klassieke luukse 114 voet super seiljag, Kiara, 'n uitstekende privaatbesit-wegbreek is geanker in een van die mees eksklusiewe en skilderagtige plekke in die wêreld.
One&Only Cape Town

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 4170 per unit
  • Kapasiteit: 302
-
One&Only Cape Town is 'n bestemming insigself - 'n stedelike, sjiek waterfront-oord wat ongekende luuksheid in Suid-Afrika bied. Hierdie kontemporêre oord
Aquarius 904

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1650 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Aquarius 904 is 'n selfsorgwoonstel in Aquarius, 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel het asemrowende uitsigte oor die see en Tafelberg.
Victoria & Alfred Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 5105 per unit
  • Kapasiteit: 188
-
Die Victoria & Alfred luukse hotel is perfek geleë in die hartjie van die V&A Waterfront. Dit bied uitstekende uitsigte oor die werkende hawe en Tafelberg.
Queen Victoria Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 7335 per unit
  • Kapasiteit: 70
-
Wat die Queen Victoria Hotel onderskei van al die ander hotelle by die wêreldbekende V&A Waterfront is sy ligging. Die hotel is tussen 'n versameling historiese geboue teen Portswood Road
Hippo Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1695 per unit
  • Kapasiteit: 50
-
Hippo is 'n eksklusiewe boetiekhotel wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit bied die gerief van 'n sentrale ligging en die uitstekende diens van superieure verblyf.
Urban Chic Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1150 per unit
  • Kapasiteit: 40
-
Klas en gesofistikeerdheid is die woorde wat na vore kom as jy die lewendige energie van Kaapstad se boetiek-hotelle beleef. Gaste by die Urban Chic Hotel ervaar 'n swierige leefstyl waar eklekties en elegant vermeng word.
52 De Wet

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 2950 per unit
  • Kapasiteit: 18
-
De Wet 52 is 'n 5-ster toevlugsoord wat in die eksklusiewe Bantry Bay-woonbuurt aan die buitewyke van bedrywige Kaapstad geleë is en met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan spog.
Cape Heritage Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1230 per person
  • Kapasiteit: 44
-
Cape Heritage Hotel is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied sy besoekers 'n unieke en historiese ervaring soos geen ander nie. Ons historiese wortels loop diep in die 18de eeu.


Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


restaurant op perseel bed en ontbyt akkommodasie in kaapstad | restaurant op perseel akkommodasie kaapstad | kaapstad restaurant op perseel b&b akkommodasie | restaurant op perseel woonstelle in kaapstad | restaurant op perseel hotelle in kaapstad | restaurant op perseel hotelle kaapstad | kaapstad restaurant op perseel huur akkommodasie | kaapstad bekostigbare restaurant op perseel akkommodasie | kaapstad restaurant op perseel selfsorg eenhede akkommodasie | kaapstad goedkoop restaurant op perseel akkommodasie | kaapstad restaurant op perseel vakansie akkommodasie | kaapstad restaurant op perseel kort termyn akkommodasie | kaapstad restaurant op perseel akkommodasie