Bekostigbare Kaapstad Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Kaapstad. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Kaapstad.
– Kaapstad Satelliet-TV Fasiliteite Akkommodasie –

Brooklands House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 645 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Brooklands House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is geleë in die Suidelike Voorstede van Kaapstad en is net 'n kort 10 tot 15 minute motorrit van die lughawe en middestad af. Geriewe soos WiFi, DStv en 'n Sien Meer
Penguin Palace

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 499 per person
  • Kapasiteit: 10
-
Penguin Palace is slegs 2 minute se ry vanaf die beroemde Boulders Penguin Colony. Penguin Palace is op die Simonsberg geleë in ’n rustige, veilige area, en dis slegs 1 km van Simonsberg sentraal. Dié verblyf bied pragtig versierde en Sien Meer
Tudor Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 900 per unit
  • Kapasiteit: 60
-
Die Tudor Hotel is meer as net nog 'n blyplek - dis 'n belewenis! Dit is die oudste hotel in Kaapstad en lê in die historiese Groentemarkplein, in die Kaapse middestad.
The Bay Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1290 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Met die majestueuse Twaalf Apostels as agtergrond en die Atlantiese Oseaan minder as 'n minuut se stap van ons af, het The Bay Hotel beslis die beste ligging in deftige Kampsbaai!
2 Atlantic Shores

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2500 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
2 Atlantic Shores is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand wat gesellige, smaakvol versierde leefareas en 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en oor die Atlantiese Oseaan bied. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin, 'n klein groep vriende of sakereisigers wat Kaapstad Sien Meer
The Radisson 1303

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1565 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
The Radisson 1303 is 'n lieflike woonstel in die Kaapse stadskern met slaapplek vir 2 gaste en uitsigte oor die stad. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sien Meer
Sunny South Views

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 629.1 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Sunny South Views is 'n ruim, luukse woonstel in Bloubergstrand. Die woonstel het gedeeltelike uitsigte op Tafelberg en is net 300 meter van die pragtige strand met die ikoniese uitsig op Tafelberg af. Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Sien Meer
Mountain View Loft

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 630 per person
  • Kapasiteit: 2
-
Hierdie ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n solderslaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 1 badkamer met stort, 'n oopplan-kombuis/sitkamer/eetkamer, en die kombuis is volledig toegerus
Twelve Apostles Hotel and Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 3480 per unit
  • Kapasiteit: 140
-
Die bekroonde Twelve Apostles Hotel and Spa kyk uit oor die Atlantiese Oseaan en word omring deur die ongerepte natuurskoon van die Tafelberg Nasionale Park. Hierdie 5-ster-boetiekhotel is geleë op een van Kaapstad se mees skilderagtige roetes.
Cape Heritage Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1230 per person
  • Kapasiteit: 44
-
Cape Heritage Hotel is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied sy besoekers 'n unieke en historiese ervaring soos geen ander nie. Ons historiese wortels loop diep in die 18de eeu.
Urban Chic Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1080 per unit
  • Kapasiteit: 40
-
Klas en gesofistikeerdheid is die woorde wat na vore kom as jy die lewendige energie van Kaapstad se boetiek-hotelle beleef. Gaste by die Urban Chic Hotel ervaar 'n swierige leefstyl waar eklekties en elegant vermeng word.
Hout Bay Backpackers

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Backpacker
  • Prys: Vanaf R 358918930.16 per unit
  • Kapasiteit: 36
-
Dit is net 20 min per motor uit Kaapstad, en maklik bereikbaar deur middel van openbare vervoer. Dit pas sakpasreisigers wat Houtbaai wil verken (restaurante, hawe, strand, Robbeneiland, World of Birds).
The Commodore

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1024 per person
  • Kapasiteit: 420
-
Ontvlugting is nie net 'n geestestoestand nie. Dit is ook 'n plek by die V&A Waterfront in Kaapstad. The Commodore is 'n 4-ster-hotel waar uitstekende diens en 'n rustige atmosfeer die norm is. Hierdie hotel is langs Kaapstad se V&A Sien Meer
Aderely Terrace J10 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1355 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Aderely Terrace J10 by CTHA is 'n luukse selfsorg-solderwoonstel in Kaapstad. Dis in Adderleystraat, die hartjie van die stad, geleë en stapafstand van talle restaurante, museums, die Kompanjiestuine en die bekende naglewe van Langstraat af. Die woonstel het 2 slaapkamers. Sien Meer
Waterfront Stays 102

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1900 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Waterfront Stays 102 is 'n luukse woonstel in die Altmore-kompleks reg langs die water in die hartjie van die V&A Waterfront in Kaapstad. Die Altmore-kompleks is tussen die 5-ster-hotel, The One and Only, en die Cape Grace Hotel - die Sien Meer
St Georges 304 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 680 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
St Georges 304 by CTHA is 'n ruim, luukse ateljeewoonstel in die St Georges Mall in Kaapstad wat vir selfsorg ingerig is. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, V&V Waterfront, KIKS, strande, kulturele aktiwiteite en 'n verskeidenheid eetervarings. Dit is die Sien Meer
Jackie O – Classic Luxury Yacht and Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 4000 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Jackie O is 'n klassieke seiljag van 32 m en is in Europa gebou in 'n era toe die ryk en beroemdes die voorreg gehad het om na hul eie wêreldjie te ontsnap. Nou kan jy ook dié voorreg beleef. Sien Meer
St Martini Gardens 906 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 815 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
St Martini Gardens 906 by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Dié woonstel het slaapplek vir 1 of 2 volwassenes en die gebou is ideaal geleë naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en om Sien Meer
7th Wonder Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Die 7th Wonder Guest House is baie trots op sy naam wat hy by Tafelberg gekry het. Tafelberg is in 2012 as een van die 7 Wonders van die Wêreld aangewys. Kaapstad is aangewys as die 8ste beste bestemming die Sien Meer
Awali Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 433.33 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Awali Lodge is in 'n stil straat, slegs 2 minute weg van die welbekende Bloubergstrand af, en is 5 minute van Killarney Resiesbaan en stapafstand van die Bayside Winkelsentrum en die Bus-snelvervoerstelsel, met onbelemmerde uitsigte oor Tafelberg, geleë. Ons luukse Sien Meer
Carradale 202

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 4300 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Carradale 202 is 'n luukse tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel, geleë in die hartjie van die V&A Waterfront, stapafstand van die winkels by die V&A Waterfront af.
Waterfront Stays 109

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1900 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Waterfront Stays 109 is 'n luukse woonstel in die veilige Juliette-kompleks op die waterrand in die hartjie van Kaapstad se V&A Waterfront. Die Juliette-kompleks is tussen die 5-ster One and Only Hotel en die Cape Grace Hotel geleë. Dit is Sien Meer
Central Hotel Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 565.68 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure.
Mandela Rhodes Place Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1507.5 per unit
  • Kapasiteit: 272
-
Mandela Rhodes Place Hotel bied uitstekende verblyf in 'n leefstylsentrum waar jy kan ontmoet, inkopies doen, proe, verken en bly, en dan is jy nog perfek geleë binne die kulturele kwartiere van die stad. Modern, tog gewortel in herkoms, is Sien Meer
Villa Atlantica Boutique Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1320 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Villa Atlantica Boutique Gastehuis is 'n villa tussen die pragtige 12 Apostel-bergreeks en asemrowende Atlantiese Oseaan. Ons het 6 rustige suites wat elkeen spog met unieke ontwerpe en en suite-badkamers met storte.
602 Infinity

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1295 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
602 Infinity is 'n luukse selfsorgwoonstel op Bloubergstrand se seefront met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg, die stad, V&A Waterfront en Robbeneiland. Ons het deur die jare 'n gewilde keuse vir wittebroodpaartjies geword, wat 'n intieme onvergeetlike romantiese Sien Meer
Cape Oasis Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 245 per person
  • Kapasiteit: 16
-
Cape Oasis bied 'n wye keuse van ontspanning en vermaak om seker te maak jou vakansie in Kaapstad is onvergeetlik. Ervaar die unieke privaatheid en kalmte weens die perseel se grootte van amper 2000 m².
The Studios 315 by CTHA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 960 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
The Studios 315 by CTHA is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in die Bo-Kaap, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die middestad. Die woonstel is op die Sien Meer
Urban Chic Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1080 per unit
  • Kapasiteit: 40
-
Klas en gesofistikeerdheid is die woorde wat na vore kom as jy die lewendige energie van Kaapstad se boetiek-hotelle beleef. Gaste by die Urban Chic Hotel ervaar 'n swierige leefstyl
Delahilcremat

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 950 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Delahilcremat bied 2 verblyfopsies op die eienaar se perseel in Glencairn geleë, sowat 3 km buite Simonstad. Die instansie is naby die nuwe Harbour Bay-sentrum, die strand, getypoele en 'n hele klomp restaurante en koffiewinkels. Elke suite het slaapplek vir Sien Meer
AM 408 Kylemore

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 5500 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
AM 408 Kylemore is 'n smaakvol versierde woonstel in die V&A Waterfront se marina. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die hawe en ander besienswaardighede in Kaapstad. Die woonstel beskik oor 2 Sien Meer
Greenmarket Place 507

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 409.5 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Greenmarket Place 507 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in die middel van die moderne Kaapse middestad. Hierdie woonstelblok het 6 verdiepings en is op die bekende, bedrywige en geskiedkundige Groentemarkplein geleë.
Juliet 007

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 3350 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Juliet 007 is 'n stylvolle en moderne grondvloerwoonstel wat ingerig is vir selfsorg. Dit is ideaal geleë in die V&A Waterfront en kyk oor die kanaal uit.
Waterfront Village

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2750 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Al die luukse eenhede is goed toegerus en het DVD-speler, wasmasjien, tuimeldroeër en skottegoedwasser. Die woonstelle is ingedeel in 2 kategorieë en dus kan gaste die woonstel kies wat by hulle behoeftes pas.
Rouge on Rose Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 950 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Hierdie boetiekhotel met sy 9 noukeurig-versierde suites het in 2008 in die Bo-Kaap oopgemaak. Die historiese Bo-Kaap is bekend vir sy kleurvolle huise, gedreunsing wat opklink uit die Moskees en sy warm, multikulturele gemeenskap.
House Fritz

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1290 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
House Fritz is teen die hange van Tafelberg versteek en bied gerieflike verblyf naby die Gardens-winkelsentrum, Kloof- en Langstraat, die Kaapse middestad sowel as 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word aangebied in 2 smaakvol versierde en suite-kamers, elkeen toegerus met TV Sien Meer
Gilmour Hill B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 700 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Gilmour Hill is 'n wonderlike wegbreekplek aan die rand van die stad. Ontspan en kry 'n tweede asem by hierdie gastehuis met sy ideale ligging. Ons is tussen Kaapstad se sakekern en Leeukop in Tamboerskloof geleë.
Seaforth Villa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 5500 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
Seaforth Villa is die ideale strandhuis met 'n luisterryke uitsig oor die see. Hierdie vakansiehuis is helder en uiters ruim. Seaforth Villa is net beskikbaar vir selfsorg / huur.
Flora Bay Resort

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 935 per unit
  • Kapasiteit: 66
-
Flora Bay is in 'n beskutte area net onder die wêreldbekende Chapman's Peak Rylaan, slegs 'n paar meter van die see af, geleë. Flora Bay Resort spog met sy eie privaat, afgeleë strand en rotspoele met pragtige grasperke teen die Sien Meer
Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2000 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment is in die Marina Residential Apartments geleë en naby die beste fynproewerrestaurante en opwindende naglewe wat Kaapstad het. Die luukse en gerieflik hoekwoonstel het 'n stil, privaat balkon waar gaste kan ontspan en die sonsondergang Sien Meer
Riverside Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 792 per person
  • Kapasiteit: 30
-
Riverside Boutique Hotel is in die pragtige vallei Houtbaai in Kaapstad geleë. Verblyf word in 5 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 30 gaste. Elke eenheid het ’n TV met DStv, lugversorging en WiFi. Gaste het toegang tot veilige Sien Meer
Beach Boulevard 101

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1065.49 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Beach Boulevard 101 is 'n bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel teen die see in Bloubergstrand. Dit is toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorg en die puik ligging pla natuurlik glad nie!
Whale View Manor Guesthouse & Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1170 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Whale View Manor lê midde-in 3 van Kaapstad se ekologiese skatte: die Kaapse Skiereiland Natuurreservaat, Boulders-strand (bekend vir sy Brilpikkewynkolonie), en Valsbaai (waar die noordkapperwalvisse kalf).
Jaqui’s Garden Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 700 per person
  • Kapasiteit: 10
-
Jacqui's Garden Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se groen, boomryke Suidelike Voorstede geleë. Die ligging is ideaal, net 5 minute se stap vanaf Claremont se Cavendish Square met al sy uitmuntende winkelsentrums, modieuse restaurante, flieks, banke en meer. Sien Meer
3 Zeezicht Apartment

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 973 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
3 Zeezicht Apartment is in Bloubergstrand geleë en bied pragtige uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland. Die smaakvol versierde strandfront-woonstel is ideaal vir paartjies of 'n gesin van 4. Die tweeslaapkamerwoonstel is ten volle ingerig en bied slaapplek aan 4 Sien Meer
E59 Dolphin Beach

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1100 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
E59 Dolphin Beach is 'n moderne tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel in die Dolping Beach-woonstelkompleks in Bloubergstrand. Dis ongeveer 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad asook die V&A Waterfront. Die kompleks het 'n unieke ligging op die randjie van die strand en Sien Meer
The Penthouse on Beach

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 5600 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
The Penthouse on Beach is 'n dubbelverdieping-gastehuis, hoog geleë bokant Tafelbaai in Tafelsig. Dit bied uitsonderlike uitsigte oor die omliggende strande, Kaapstad self en Tafelberg.
La Beach House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 972.4 per unit
  • Kapasiteit: 14
-
Blouberg Beach is 'n smaakvol versierde en moderne villa naby die hoofstrand in Bloubergstrand, 'n prentjiemooi buurt in Kaapstad met 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dis 25 km vanaf Kaapstad se middestad en die ideale basis waarvandaan jy die Kaap Sien Meer
Constantia Villa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2800 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Constantia Villa skuil in die hartjie van die Constantiavallei, in Kaapstad se mees gesogte, boomryke voorstad. Dit is loopafstand van Constantia Uitsig af en word omring deur die berge van die Skiereiland. Verblyf word gebied in 'n onberispelike, sonnige drieslaapkamerhuis Sien Meer
Lawhill Luxury Apartments

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 3520 per unit
  • Kapasiteit: 130
-
Lawhill Luxury Apartments bied luukse selfsorgwoonstelle in die V&A Waterfront wat in die hartjie van die stad se geskiedkundige hawe geleë is. Die woonstelle is privaat, maar is tog stapafstand


Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


satelliet-tv bed en ontbyt akkommodasie in kaapstad | satelliet-tv akkommodasie kaapstad | kaapstad satelliet-tv b&b akkommodasie | satelliet-tv woonstelle in kaapstad | satelliet-tv hotelle in kaapstad | satelliet-tv hotelle kaapstad | kaapstad satelliet-tv huur akkommodasie | kaapstad bekostigbare satelliet-tv akkommodasie | kaapstad satelliet-tv selfsorg eenhede akkommodasie | kaapstad goedkoop satelliet-tv akkommodasie | kaapstad satelliet-tv vakansie akkommodasie | kaapstad satelliet-tv kort termyn akkommodasie | kaapstad satelliet-tv akkommodasie