Bekostigbare Kaapstad Suidelike Voorstede Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Kaapstad Suidelike Voorstede. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Kaapstad Suidelike Voorstede.
– Kaapstad Suidelike Voorstede Akkommodasie –

Waterways

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 393.33 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 moderne selfsorgwoonstelle elk met sy eie ingang. Twee van die eenhede het ten volle toegeruste kombuise en die ekonomiese Sien Meer
Villa Atlantica Boutique Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1320 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Villa Atlantica Boutique Gastehuis is 'n villa tussen die pragtige 12 Apostel-bergreeks en asemrowende Atlantiese Oseaan. Ons het 6 rustige suites wat elkeen spog met unieke ontwerpe en en suite-badkamers met storte.
Simply B Rondebosch

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 595 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Simply B Rondebosch is in Rondebosch, 'n lowerryke buurt in Kaapstad geleë. Verblyf word gebied in 2 eenhede by 'n privaat eiendom. Elke eenheid het sy eie ingang. Die verblyf is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers op soek na Sien Meer
Wild Olive Guest House Cape Town

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 22
-
Wild Olive Guest House bied luuksheid en hartlike gasvryheid aan sakelui en vakansiegangers en ons is trots op ons persoonlike diens en huislike atmosfeer. Verblyf word gebied in 9 en suite-kamers met 2 enkelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggrootte-beddens. Elke kamer het Sien Meer
Riversong Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1000 per person
  • Kapasiteit: 23
-
Riversong Guest House is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Nuweland in Kaapstad. Dit is op die oewer van die Liesbeekrivier geleë en spog met panoramiese uitsigte oor Tafelberg. Dit is gerieflik geleë in die Suidelike Voorstede en dus die Sien Meer
Twelve Apostles Hotel and Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 3480 per unit
  • Kapasiteit: 140
-
Die bekroonde Twelve Apostles Hotel and Spa kyk uit oor die Atlantiese Oseaan en word omring deur die ongerepte natuurskoon van die Tafelberg Nasionale Park. Hierdie 5-ster-boetiekhotel is geleë op een van Kaapstad se mees skilderagtige roetes.
Brooklands House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 645 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Brooklands House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is geleë in die Suidelike Voorstede van Kaapstad en is net 'n kort 10 tot 15 minute motorrit van die lughawe en middestad af. Geriewe soos WiFi, DStv en 'n Sien Meer
Jaqui’s Garden Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 700 per person
  • Kapasiteit: 10
-
Jacqui's Garden Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se groen, boomryke Suidelike Voorstede geleë. Die ligging is ideaal, net 5 minute se stap vanaf Claremont se Cavendish Square met al sy uitmuntende winkelsentrums, modieuse restaurante, flieks, banke en meer. Sien Meer
Villa Belmonte

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 275 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Villa Belmonte is 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n klein woonstelblok wat na noord front. Dit is sentraal in Claremont geleë, in die hartjie van Kaapstad se lowerryke Suidelike Voorstede. Die woonstel is stapafstand vanaf Cavendish Square, Claremont Sien Meer
52 De Wet

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 2950 per unit
  • Kapasiteit: 20
-
De Wet 52 is 'n 5-ster toevlugsoord wat in die eksklusiewe Bantry Bay-woonbuurt aan die buitewyke van bedrywige Kaapstad geleë is en met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan spog.
Constantia Villa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2800 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Constantia Villa skuil in die hartjie van die Constantiavallei, in Kaapstad se mees gesogte, boomryke voorstad. Dit is loopafstand van Constantia Uitsig af en word omring deur die berge van die Skiereiland. Verblyf word gebied in 'n onberispelike, sonnige drieslaapkamerhuis Sien Meer
23 Grace

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 600 per person
  • Kapasiteit: 4
-
23 Grace is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in die lowergroen voorstad van Kaapstad, Claremont geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie geriewe in die area geleë. Verblyf word in 2 smaakvol versierde gastekamers gebied. Sien Meer
Hout Bay Backpackers

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Backpacker
  • Prys: Vanaf R 360764419.44 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Dit is net 20 min per motor uit Kaapstad, en maklik bereikbaar deur middel van openbare vervoer. Dit pas sakpasreisigers wat Houtbaai wil verken (restaurante, hawe, strand, Robbeneiland, World of Birds).
The Heron in Clifton

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 22000 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Hierdie lieflike strandfront-woonstel is direk bokant die wit strande van Clifton en is moeiteloos minimalisties en modern. Met asemrowende see-uitsigte, is hierdie vlekkelose tweeslaapkamerwoonstel werklik die perfekte wegbreekplekkie by die see.
51 on Forest Drive Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 465.6 per person
  • Kapasiteit: 10
-
51 on Forest Drive het 2 huise in Pinelands, wat sentraal en naby die stad se opwindende naglewe, strande, gholfbane, wynplase en besienswaardighede soos Tafelberg, Kirstenbosch Botaniese Tuine en die V&A Waterfront, geleë is. Forest Apartment is 'n duplekswoonstel wat Sien Meer
Villa Sunshine Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 850 per unit
  • Kapasiteit: 14
-
Villa Sunshine is 'n klassieke Meditereense villa in Bantrybaai, waar die wind nooit waai nie en Leeukop oor ons waak. Daar is 7 individuele en suite-slaapkamer met privaat stoepe of balkonne.
Navona Constantia Guest Cottage

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 950 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Navona Cottage lê in die hartjie van Constantia, 'n gesogte, lowerryke woonbuurt van Kaapstad. Dis sentraal geleë wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die besienswaardighede in die omgewing wil bekyk. Dié kothuis het 1 slaapkamer met 'n Sien Meer
Two Berry House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 5441 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
'n 4-Slaapkamer familiehuis naby aan Llandudno-strand. Die 1ste slaapkamer is op die grondvloer met 'n koningingroottebed, en suite-badkamer, en loop uit op die tuin. Die 2de slaapkamer het 'n koningingroottebed en 'n klein, private balkon
Huis Hugo Kothuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 960 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Huis Hugo Kothuis bied gehalteverblyf, ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers, in die luukse en boomryke voorstad Bishopscourt. Die kothuis is binne stapafstand van die bekende Kirstenbosch Botaniese Tuine en bied pragtige berguitsigte. Die eenheid het ook sy eie binnehof met Sien Meer
Flora Bay Resort

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 935 per unit
  • Kapasiteit: 66
-
Flora Bay is in 'n beskutte area net onder die wêreldbekende Chapman's Peak Rylaan, slegs 'n paar meter van die see af, geleë. Flora Bay Resort spog met sy eie privaat, afgeleë strand en rotspoele met pragtige grasperke teen die Sien Meer
The Bay Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 1290 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Met die majestueuse Twaalf Apostels as agtergrond en die Atlantiese Oseaan minder as 'n minuut se stap van ons af, het The Bay Hotel beslis die beste ligging in deftige Kampsbaai!
69 Victoria Road

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 15000 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
69 Victoria Road is 'n luukse selfsorghuis wat ideaal geleë is in Clifton, met 'n enkele pad wat die huis van die strand skei. Die groot oopvou-glasdeure bied 'n skouspelagtige panoramiese uitsig oor die see, sand en lug

kaapstad suidelike voorstede akkommodasie kampsbaai | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie langs die strand | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie woonstelle | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie airbnb | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie en vlug pakket | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie bekostigbare | kaapse lughawe dorp akkommodasie | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie en spa | kaapse lughawe dorp akkommodasie naby | de waterkant hotelle en pryse | de waterkant beskikbaar akkommodasie | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie strand | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie bloubergstrand | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie gastehuise | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie begroting | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie deur die strand | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie bellville | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie boek aanlyn de waterkant b & b akkommodasie langs icc | b & b akkommodasie in de waterkant sentraal | b & b akkommodasie bellville de waterkant | b & b akkommodasie strand de waterkant | dorp b & b akkommodasie claremont-kaap | b b akkommodasie nuweland de waterkant | b b akkommodasie milnerton de waterkant | b & b akkommodasie in de waterkant se middestad | b b akkommodasie rondebosch de waterkant | de waterkant sentrum akkommodasie stad | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie naby waterfront | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie naby aan die lughawe | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie de waterkant | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie goedkoop | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie stadskom | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie kampsbaai selfsorg eenhede | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie century city | kaapstad suidelike voorstede akkommodasie handel