Bekostigbare Table View Kaapstad Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Table View Kaapstad. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Table View Kaapstad.
– Table View Kaapstad Akkommodasie –

Pentzhaven Gastehuis

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 11
-
Pentzhaven Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Tableview in die Noordelike Voorstede teenaan die kus. Die ligging is ideaal, naby die hoofroetes met maklike toegang tot die V&A Waterfront, die Stellenbosch-wynroete en die Weskus.
The Penthouse on Beach

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 10200 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
The Penthouse on Beach is 'n dubbelverdieping-gastehuis, hoog geleë bokant Tafelbaai in Tafelsig. Dit bied uitsonderlike uitsigte oor die omliggende strande, Kaapstad self en Tafelberg.
Beach Boulevard 101

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1020 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Beach Boulevard 101 is 'n bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel teen die see in Bloubergstrand. Dit is toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorg en die puik ligging pla natuurlik glad nie!
Nautica 501

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 2442 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Kom hou vakansie in hierdie luukse woonstel op Nautica se vyfde vloer, met panoramiese uitsigte oor Tafelberg, die Atlantiese Oseaan, Robbeneiland en die binneland vanuit elke kamer.
Avocet Cape Town Villa

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 300 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Akkommodasie is beskikbaar by Avocet Cape Town Villa Flamingovlei by Rietvlei Meer en voëlpark aan die buitewyke van Kaapstad (12 km van die stadskern af). Dit is naby aan Bloubergstrande
Aquarius 904

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1650 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Aquarius 904 is 'n selfsorgwoonstel in Aquarius, 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel het asemrowende uitsigte oor die see en Tafelberg.
Pentz Drive 55

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 2277 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Pentz Drive 55 is 'n ruim vyfslaapkamer-vakansiehuis, in die beeldskone area Flamingo-vlei. Met wonderlike uitsigte oor die see en die berge en al die regte geriewe vir selfsorgverblyf, moet jy beslis hierdie as vakansie-opsie oorweeg.
Horizon Bay 1201

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1220 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Horizon Bay 1201 is 'n selfsorgwoonstel op die twaalfde vloer van 'n woonstelblok in Bloubergstrand, Kaapstad. Dis die ideale verblyf vir vriende of familie wat op soek is na sentrale dog rustige verblyf, met pragtige uitsigte wat steeds naby 'n Sien Meer
Cape Oasis Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 245 per person
  • Kapasiteit: 16
-
Cape Oasis bied 'n wye keuse van ontspanning en vermaak om seker te maak jou vakansie in Kaapstad is onvergeetlik. Ervaar die unieke privaatheid en kalmte weens die perseel se grootte van amper 2000 m².
Sea Spray AG10

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 2112 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Sea Spray AG10 is 'n aanloklike drieslaapkamerwoonstel in 'n rustige deel van Bloubergstrand. Die strand is net oorkant die straat en hierdie volledig gemeubileerde woonstel sluit al die regte geriewe in vir 'n privaat en gerieflike vakansie-ervaring.
Birkenhead Manor

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 22
-
Birkenhead Manor is 'n pragtige herehuis in 'n Kaap-Hollandse styl en is gerieflik in die gewilde en veilige Blouberg geleë. Die omgewing bied spierwit sandstrande en wêreldbekende uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland.
Be My Guest Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1090 per unit
  • Kapasiteit: 14
-
Hierdie lieflike gastehuis is net 15 minute se ry weg van al die grootste toeriste-aantreklikhede in en om Kaapstad, soos die V&A Waterfront, Tafelberg en baie ander opwindende plekke in die Peninsula.
Horizon Bay 803

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1220 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Bespreek by hierdie luukse tweeslaapkamerwoonstel vir ongelooflike verblyf in Bloubergstrand. Horizon Bay 803 bied slaapplek vir 4 en het baie indrukwekkende eienskappe. Daar is lekker baie ruimte en fantastiese uitsigte.
Dolphin Inn Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 500 per person
  • Kapasiteit: 14
-
Dolphin Inn bied gemaklike B&B-akkommodasie en is sentraal geleë in Blouberg, teen die randjie van die strand. Dit is naby 'n verskeidenheid restaurante, winkels, koffiewinkels asook vlieërbranderry-skole.

table view kaapstad akkommodasie begroting | table view kaapstad akkommodasie deur die strand | table view kaapstad akkommodasie bellville | table view kaapstad akkommodasie boek aanlyn de waterkant b & b akkommodasie langs icc | b & b akkommodasie in de waterkant sentraal | b & b akkommodasie bellville de waterkant | b & b akkommodasie strand de waterkant | dorp b & b akkommodasie claremont-kaap | b b akkommodasie nuweland de waterkant | b b akkommodasie milnerton de waterkant | b & b akkommodasie in de waterkant se middestad | b b akkommodasie rondebosch de waterkant | de waterkant sentrum akkommodasie stad | table view kaapstad akkommodasie naby waterfront | table view kaapstad akkommodasie naby aan die lughawe | table view kaapstad akkommodasie de waterkant | table view kaapstad akkommodasie goedkoop | table view kaapstad akkommodasie stadskom | table view kaapstad akkommodasie kampsbaai selfsorg eenhede | table view kaapstad akkommodasie century city | table view kaapstad akkommodasie handel | table view kaapstad akkommodasie de waterkant dorpie | table view kaapstad akkommodasie direkte | table view kaapstad akkommodasie durbanville | table view kaapstad akkommodasie hond vriendelike | de waterkant hotelle handel | table view kaapstad akkommodasie paasfees spesiale aanbiedinge | table view kaapstad akkommodasie expedia | de waterkant eko hotel | de waterkant wynlandgoed akkommodasie | elgin table view kaapstad akkommodasie | table view kaapstad akkommodasie vir groot groepe | table view kaapstad akkommodasie vir 2 | table view kaapstad akkommodasie vir studente | table view kaapstad akkommodasie familie vriendelike | table view kaapstad akkommodasie vir desember 2013 | table view kaapstad akkommodasie gumtree